|

Gordhan-begroting waarsku SA ekonomie is in moeilikheid

Ondanks skermutselings buite die parlement vanmiddag, waar die polisie skokgranate moes gebruik om betogende studente uiteen te jaag, het Pravin Gordhan, minister van finansies, geen toegewings vir gratis hoër onderwys gemaak nie. Gordhan het tydens sy mediumtermynbegroting gesê die regering en tesourie het tyd nodig om die tegniese aard van voorstelle te deurtrap wat rondom…

End of content

End of content