|

Storting van mediese afval nasionaal groot probleem

Deur Mariska Batt  Die onwettige storting van mediese afval hou ʼn reuse-gevaar vir die natuurlike omgewing én mense wat daaraan blootgestel word in. Só sê Agnetha Poggenpoel van BCL Medical Waste in die Wes-Kaap, wat spesialiseer in die behandeling en vernietiging van mediese afval. Jaco Grobbelaar, AfriForum se woordvoerder vir omgewingsake, sê die onwettige storting…

End of content

End of content