|

Suid-Afrika een stap nader aan “internet-sensorskap”

Suid-Afrikaners sal dalk binnekort die rolprent- en publikasieraad (RPR) se toestemming moet kry voordat hul op Facebook by hul gunsteling restaurant “aanmeld”. Dit volg nadat die Nasionale Vergadering onlangs die RPR se omstrede voorgestelde internetregulasies-wet goedgekeur het. Volgens die regering het dié wetsontwerp se regulasies ten doel om kinders van eksplisiete en seksuele inhoud te…

|

Druk neem toe om “malligheid” rondom Motsoeneng te stop

Druk is aan die opbou om finaal van Hlaudi Motsoeneng, omstrede bedryfshoof van die SAUK, ontslae te raak. Motsoeneng het die afgelope week hardnekkig probeer vasklou aan sy posisie by die openbare uitsaaier ondanks die appèlhof wat sy aansoek om verlof tot appèl van die hand gewys het. Motsoeneng het geappelleer teen ’n vroeëre hooggeregshofuitspraak…

|

AfriForum begin veldtog vir Motsoeneng se afdanking

AfriForum het vandag plakkate buite die hoofkantoor van die SAUK in Johannesburg aangebring om bewustheid te skep oor die vergrype van die bestuurshoof, Hlaudi Motsoeneng, én om sy bedanking te eis. Die burgerregte-waghond het ook ’n nasionale petisie geloods sodat die publiek kan help om Motsoeneng se blatante toepassing van sensuur stop te sit. Van…

End of content

End of content