Malema en Ndlozi se verhoor begin nou einde Oktober
| |

Malema en Ndlozi se verhoor begin nou einde Oktober

Die verhoor van Julius Malema, EFF-leier, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder – elk op ’n aanklag van aanranding – sou vandag in die Randburgse Landdroshof begin het. Dié hof het egter gelas dat die media vandag se hofverrigtinge nie regstreeks mag uitsaai nie en dat aansoeke tot dié effek eers gebring moet word. Die saak is…

Malema, Ndlozi se verhoor begin in Oktober
| |

Malema, Ndlozi se verhoor begin in Oktober

Die Randburgse Landdroshof het vandag die verhoordatum van Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, vir 13 en 28 Oktober 2020 vasgestel. Ná volgehoue druk deur AfriForum word Malema en Ndlozi deur die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) vervolg vir die beweerde aanranding van ’n SAPD-kolonel. Dít volg nadat AfriForum in Julie 2019 aangekondig…

Malema en Ndlozi se aanrandingsaak uitgestel tot Augustus
| |

Malema en Ndlozi se aanrandingsaak uitgestel tot Augustus

Ná volgehoue druk deur AfriForum word Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, uiteindelik in die Randburgse Landdroshof vervolg vir die beweerde aanranding van ’n SAPD-kolonel. Die saak is egter vandag weens die COVID-19-pandemie tot 31 Augustus 2020 uitgestel. Dit volg nadat AfriForum in Oktober 2019 aangekondig het dat dié organisasie die…

Malema en Ndlozi se aanrandingsaak uitgestel
| |

Malema en Ndlozi se aanrandingsaak uitgestel

Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, het ná volgehoue druk deur AfriForum vandag in die Randburgse landdroshof verskyn vir die beweerde aanranding van ’n SAPD-kolonel. Die saak is egter tot 23 en 24 Junie 2020 uitgestel omdat Malema en Ndlozi se regsverteenwoordiger aangevoer het die regspan het nog tyd nodig om…

End of content

End of content