Klerksdorp-tak en ander beswaarmakers stuit ontwikkeling op Palmietfontein
| | |

Klerksdorp-tak en ander beswaarmakers stuit ontwikkeling op Palmietfontein

AfriForum se Klerksdorp-tak en talle ander beswaarmakers is verlig dat toenemende druk ’n ontwikkelaar genoop het om sy aansoek om erwe op die plaas Palmietfontein 403 te ontwikkel, te onttrek. Dit volg nadat AfriForum se Klerksdorp-tak op 30 Junie namens inwoners en taklede ’n beswaarskrif by die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit ingedien het. Die beswaarskrif is…

AfriForum kry Matlosana Plaaslike Munisipaliteit September in hof oor rioolstorting
| |

AfriForum kry Matlosana Plaaslike Munisipaliteit September in hof oor rioolstorting

Die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit sal op 23 September 2022 aan die Hooggeregshof in Mafikeng moet verduidelik hoekom die omvattende regshulp wat AfriForum weens die munisipaliteit se voortslepende rioolstorting vra, nie toegestaan moet word nie. Alta Pretorius, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Mooirivier, verduidelik dat AfriForum in hofstukke vra dat die munisipaliteit deur ’n hofbevel beveel…

Klerksdorp-tak daag Matlosana Plaaslike Munisipaliteit voor die hof
| |

Klerksdorp-tak daag Matlosana Plaaslike Munisipaliteit voor die hof

AfriForum het op 24 Maart die eerste sarsie in ’n hofgeding oor die voortslepende rioolprobleme teen die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit in die Noordwes-hooggeregshof in Mahikeng afgevuur. Die organisasie wil ’n hofbevel bekom vir dringende herstelwerk by die rioolaanleg, asook dat die munisipaliteit tot verantwoording geroep moet word. Die munisipaliteit het AfriForum ter elfder ure geopponeer….

Klerksdorp se water nié met salmonella besmet
| |

Klerksdorp se water nié met salmonella besmet

Die AfriForum-tak in Klerksdorp het op 24 Februarie watermonsters in die stad geneem om die water vir salmonella te laat toets ná gerugte van ingewandskoors wat die ronde doen. Monsters is by die Oleander Park-aftreeoord, Hoёrskool Schoonspruit en Laerskool Goudkop geneem, wat sleutelpunte in verskillende dele van die stad is. Die watermonsters is by ’n…

AfriForum gee regspan opdrag om teen Eskom op te tree
| |

AfriForum gee regspan opdrag om teen Eskom op te tree

Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om teen Eskom op te tree omdat die kragreus beplan om die elektrisiteitstoevoer na verskeie dorpe wat deel uitmaak van die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit vanaf 14 Augustus af te sny. Die dorpe wat geraak sal word is onder meer Klerksdorp, Orkney, Stilfontein, Hartbeesfontein en Jouberton. Eskom het voorheen…

AfriForum-tak maak ’n verskil in Stilfontein en Orkney
|

AfriForum-tak maak ’n verskil in Stilfontein en Orkney

Die AfriForum-tak in Stilfontein – wat Orkney insluit – werk onverpoosd om ’n verskil in dié dorpe te maak. Dít geskied te midde van die COVID-19-pandemie, myne wat sluit en tot werkloosheid lei, en die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit se onvermoë om dié dorpe behoorlik te bestuur. Elke dorp het ’n baie aktiewe WhatsApp-groep waarop inwoners…

AfriForum loods petisie ná Eskom dreig om krag in Matlosana-munisipaliteit te sny
| |

AfriForum loods petisie ná Eskom dreig om krag in Matlosana-munisipaliteit te sny

AfriForum se Klerksdorp- en Stilfontein-tak het ’n petisie opgestel nadat Eskom gedreig het om dié dorpe en die omliggende gebiede se elektrisiteit vanaf 14 Augustus 2020 te sny weens die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit se skuld. Die munisipaliteit skuld ongeveer R538 miljoen aan Eskom en die organisasie hoop die petisie sal help om te verhoed dat die elektrisiteitstoevoer…

Datum om kommentaar in te dien aangeskuif ná AfriForum beswaar aanteken
| |

Datum om kommentaar in te dien aangeskuif ná AfriForum beswaar aanteken

Die datum om kommentaar op die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit in Klerksdorp se 2018/2019-jaarverslag te lewer, is na 28 Februarie 2020 aangeskuif nadat AfriForum se Klerksdorp-tak en die Matlosana-sakekamer beswaar aangeteken het oor die kort tydperk wat inwoners gegun is om kommentaar op die verslag in te dien. Volgens Frans Roos, voorsitter van die plaaslike AfriForum-tak, is daar…

End of content

End of content