Welkom-tak tree dringend op om rioolblokkasies oop te maak
| |

Welkom-tak tree dringend op om rioolblokkasies oop te maak

Die AfriForum-tak in Welkom het as deel van die organisasie se #OnsDorp-projek op 1 Augustus 2022 vir Fouche Loodgieters aangestel om ’n mangate en rioolpype op die hoek van Kennaughstraat en Dvoraklaan te ontblok en skoon te maak. Dít volg nadat inwoners van Welkom AfriForum genader het met klagtes oor rou riool wat op sommige…

Welkom-tak tree dringend op om rioolblokkasies te ontblok
| |

Welkom-tak tree dringend op om rioolblokkasies te ontblok

Die AfriForum-tak in Welkom het op 31 Mei vir Fouche Loodgieters aangestel om ’n reuse-rioolverstopping naby die Checkers in hierdie dorp te ontblok en die rioolpype skoon te maak. Dít volg nadat die kontakteurs wat die munisipalitiet op tenders aangestel het glo blokkasies in die pyplyn gelos het. Dit het tot gevolg gehad dat rou…

AfriForum dien strafregtelike klagtes in teen munisipale bestuurder van Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit
| |

AfriForum dien strafregtelike klagtes in teen munisipale bestuurder van Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit

AfriForum het op 19 Mei strafregtelike klagtes teen Zingisa Tindleni, munisipale bestuurder van die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit, ingedien oor rou riool wat al jare lank oorspoel in vleilande, boere se plase, velde, besigheidsgebiede en selfs in erwe uitborrel. Die strafregtelike klagte volg nadat AfriForum die Matjhabeng-munisipaliteit op terme geplaas het oor die rioolprobleme in Welkom…

AfriForum tree dringend op om rioolpype te ontblok
| |

AfriForum tree dringend op om rioolpype te ontblok

Die AfriForum-tak in Welkom het op 25 Februarie vir Fouche Loodgieters aangestel om verskeie mangate en verstopte rioolpype in Riebeeckstad te ontblok en skoon te maak. Dit volg nadat inwoners van Riebeeckstad AfriForum genader het met klagtes oor rou riool wat op sommige plekke hul erwe en strate oorspoel. Die organisasie het sedert Augustus 2019 reeds…

Munisipaliteit herstel rioollekkasie ná volgehoue druk deur AfriForum
| |

Munisipaliteit herstel rioollekkasie ná volgehoue druk deur AfriForum

Die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit het ’n rioollekkasie binne drie dae herstel nadat AfriForum se Welkom-tak die munisipaliteit op 22 Julie 2020 op terme geplaas het. Die tak het die munisipaliteit sewe dae gegun om die rioollekkasie in Powerstraat te herstel. Volgens Johan Terblanche, voorsitter van AfriForum se Welkom-tak, het die rioollekkasie tot gevolg gehad dat sakeondernemings…

End of content

End of content