AfriForum Jeug se Maties-tak dring aan op SR se finansiële en termynverslae
|

AfriForum Jeug se Maties-tak dring aan op SR se finansiële en termynverslae

AfriForum Jeug se Maties-tak het op 12 Augustus 2019 en weer op 26 Augustus 2019 ’n e-pos aan die Universiteit Stellenbosch (US) se studenteraad gestuur waarin die 2018/2019-termyn se finansiële en termynverslae na regte, soos bepaal deur die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wetno. 2 van 2000), aangevra word. Hierdie versoek is…

Maties SR-verkiesing: AfriForum Jeug bring dringende hofaansoek
|

Maties SR-verkiesing: AfriForum Jeug bring dringende hofaansoek

AfriForum Jeug beplan om vandeesweek ʼn dringende hofaansoek teen die Universiteit van Stellenbosch (US) te bring nadat die studenteraadsverkiesing vroeër uitgestel is toe die studentehof sewe AfriForum Jeug-kandidate se kandidatuur opgeskort het. Die opskorting het gevolg nadat studente wat na bewering by Open Stellenbosch (OS) en die ANC Jeugliga betrokke is, ’n klag teen AfriForum…

|

AfriForum Jeug kry wind van voor by Maties

AfriForum Jeug meen die Universiteit van Stellenbosch (US) is daarop uit om sy kandidate in die SR-verkiesing te teiken nadat hulle vandag aangekla is vir die verbreking van verskeie SR-verkiesingsregulasies. Luidens die klag het AfriForum Jeug ʼn onwettige verkiesingsveldtog gedryf deur onder meer ʼn beurskompetisie aan te bied en plakkate op te sit wat volgens…

|

Só lyk Maties se studenteraad-kandidate

AfriForum Jeug wil alle Maties-studente aanmoedig om vanjaar te stem vir die verteenwoordigende studenteraad (VSR) by die Universiteit van Stellenbosch. Volgens die burgerregte-organisasie se jeugvleuel is dit van kritiese belang dat studente vanjaar hul stemme moet laat hoor, nadat meer as R450 miljoen se skade verlede jaar deur faksiegroepe op universiteitskampusse landwyd aangerig is. Volgens…

|

Maties-regsaksie nie einde van taalstryd

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum Jeug en die Universiteit van Stellenbosch (US) het vandag in die hooggeregshof in Kaapstad ooreengekom dat Afrikaans as onderrigmedium gelyke status sal geniet soos verlede jaar tydens ’n raadsvergadering besluit is. Die regsoptrede is deel van die vyfpuntplan van AfriForum se #RedAfrikaans-veldtog wat daarop gemik is om Afrikaans as onderrigtaal te…

End of content

End of content