AfriForum se Hessekwa-tak neem deel aan nasionale massapatrollie
Die AfriForum-tak in Hessekwa se buurt- en plaaswagte het op 18 September aan die nasionale massapatrollie deelgeneem wat regoor die…
Die AfriForum-tak in Hessekwa se buurt- en plaaswagte het op 18 September aan die nasionale massapatrollie deelgeneem wat regoor die…
AfriForum se tak in Roodepoort het op 21 Augustus sy maandelikse misdaadvoorkomende massapatrollie gehou. Dié patrollie het ’n rekordgetal van…
AfriForum se Rawsonville- en Worcester-buurtwag het op 31 Julie 2020 ’n massapatrollie gehou as deel van ’n veiligheidbewusmakingsveldtog. Volgens Thomas van…
Die AfriForum-buurtwag in Orkney het op 18 Julie 2020 ’n massapatrollie gehou ter ondersteuning van die veldtog teen plaasmoorde en…
AfriForum se Hessekwa-strukture, wat die Riversdal-buurtwag en die Albertinia-plaaswag insluit, het op 6 Junie 2020 aan AfriForum se nasionale versetpatrollie deelgeneem. Dié…
AfriForum se Matzikama-plaaswagte in Koekenaap, Kleinrivier, Trawal en Nuwerus het op 6 Junie 2020 aan AfriForum se nasionale versetpatrollie deelgeneem. Dié versetpatrollie…
AfriForum se Bellville-buurtwag, wat deel vorm van AfriForum se Kaapstad-Noord-tak, het op 6 Junie 2020 aan die burgerregteorganisasie se nasionale versetpatrollie deelgeneem….
AfriForum se buurtwagte in Mpumalanga het op 6 Junie 2020 aan die burgerregteorganisasie se nasionale versetpatrollie deelgeneem. Dié massapatrollie vorm deel van…
AfriForum se Mooirivier-buurtwagte het op 6 Junie 2020 aan die burgerregteorganisasie se nasionale versetpatrollie deelgeneem. Dié massapatrollie vorm deel van die amptelike…
Die AfriForum-buurtwag in Roodepoort het op 17 Januarie 2020 hul eerste maandelikse misdaadvoorkoming- en massapatrollie vir 2020 gehou. Die patrollie is goed…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing