|

AfriForum mobiliseer meer as 5000 mense vir nasionale massapatrollie

Nagenoeg 227 veiligheidstrukture van regoor die land het die afgelope naweek aan AfriForum se nasionale massapatrollie deelgeneem. Die burgerregte-organisasie het meer as 5 000 mense van verskeie sekuriteitsmaatskappye, gemeenskappolisiëringforums, insleepdienste, polisiestasies, plaaslike besighede, paramediese dienste en verkeersafdelings gemobiliseer om aan die patrollie deel te neem. Tydens die patrollie is 51 881 km in 2 292…

|

Operasie Misdaadvry was reuse sukses

Die burgerregte-organisasie AfriForum se Operasie Misdaadvry het die afgelope naweek bewys dat gemeenskappe veiliger is daar waar veiligheidstrukture gevestig word. Sowat 3 000 mense was betrokke by die nasionale massapatrollie wat Vrydagaand landwyd plaasgevind het. Altesame 52 AfriForum-buurtwagte, 29 outonome buurtwagte, 29 gemeenskapspolisiëringsforums (GPF’s), 6 gemeenskapsorganisasies en 11 sekuriteitsmaatskappye het aan die operasie deelgeneem. Op…

|

AfriForum maak geskiedenis met nasionale massa-patrollie

Misdadigers regoor die land gaan vanaand die wind van voor kry wanneer AfriForum se nasionale massa-patrollie afskop om gemeenskappe veiliger te maak. Van Mooinooi  in Noordwes tot Mosselbaai in die Suid-Kaap, van Frankfort in die Vrystaat tot Standerton in Mpumalanga, gaan AfriForum-takke se buurtwagte in samewerking met ander veiligheidsrolspelers wys hoe gemeenskappe hulself in ’n…

End of content

End of content