AfriForum se Benoni-tak skenk gesigmaskers aan Laerskool Northmead
|

AfriForum se Benoni-tak skenk gesigmaskers aan Laerskool Northmead

Die Laerskool Northmead in Benoni het onlangs ’n kospakkieprojek vir behoeftige kinders in die skool van stapel gestuur. Daarom het AfriForum se Benoni-tak besluit om op 21 April 60 gesigmaskers aan die skool se personeel te skenk. Die maskers sal help om hulle teen COVID-19 te beskerm terwyl hulle kospakkies ontvang en uitdeel. Dít volg nadat…

AfriForum se Oos-Rand-takke ontvang handreiniger en gesigmaskers
|

AfriForum se Oos-Rand-takke ontvang handreiniger en gesigmaskers

AfriForum se Groter Oos-Rand-takke het op 19 April 2020 handreiniger en gesigmaskers ontvang om hulle en die gemeenskap teen die opdoen van COVID-19 te help beskerm. Altesaam 48 vyf liter bottels handreiniger en 560 gesigmaskers is by verskeie takke afgelewer om in hulle gemeenskap te gaan versprei waar daar nood is. Van die Oos-Rand takke het reeds…

AfriForum se Benoni-tak skenk handreiniger en gesigmaskers
|

AfriForum se Benoni-tak skenk handreiniger en gesigmaskers

Die AfriForum-tak in Benoni het op 18 April 2020 handreiniger en gesigmaskers aan die gemeenskap geskenk om hulle teen COVID-19 te help beskerm. 80 bottels handreiniger is aan Bad Boyz Sekuriteit, PHP/Mamba Sekuriteit en ER24 geskenk. Dít volg nadat die burgerregteorganisasie die afgelope twee weke ’n nasionale projek van stapel gestuur het waartydens 15 000 bottels…

End of content

End of content