Solidariteit: Ankerdorpe volledig toegerus vir Afrikaner teen 2030
| |

Solidariteit: Ankerdorpe volledig toegerus vir Afrikaner teen 2030

Deur Elaine Krige (Maroela Media) Oorspronklike skakel: https://spens.co.za/o9F Solidariteit gaan teen 2030 noodsaaklike dienste en kulturele ruimtes in 29 sogenaamde ankerdorpe vestig. Navorsing deur die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) wys ʼn derde van Afrikaners gaan teen 2031 in 29 dorpe in Suid-Afrika woon. Die helfte van Afrikaners (53%) sal boonop in slegs 10 dorpe en stede…

|

Solidariteit Beweging vier Afrikaanse Taaldag met buitengewone taalekspo

Die Solidariteit Beweging het vandag ter viering van Afrikaanse Taaldag op 14 Augustus  ’n buitengewone taalekspo in Centurion aangebied waarin insig in tientalle inisiatiewe ter bevording van die taal gegee is. Op 14 Augustus 1875, 143 gelede, is die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) in die huis van Gideon Malherbe, vandag die Afrikaanse Taalmuseum, in…

|

Bulhond Gerrie Nel en Staal Burger beveg korrupsie saam

Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaat vervolgingseenheid, word sedert sy aanstelling oorval met versoeke om korrupsie en ander klagtes te ondersoek. Terwyl hy en sy span onverpoosd hiermee besig is, het hy egter ook sy weg oopgesien om sy karakter in die nuwe Staal Burger-radiodramareeks self te vertolk.

End of content

End of content