AfriForum se Teks-buurtwag bemagtig gemeenskap met regs-en-risiko-opleiding
| |

AfriForum se Teks-buurtwag bemagtig gemeenskap met regs-en-risiko-opleiding

AfriForum se Teks-buurtwag het op Donderdag 23 Februarie regs-en-risiko-opleiding, by die Anker-gemeente in Secunda, vir die gemeenskap van Trichardt, Evander, Kinross en Secunda aangebied. Hierdie opleiding het op regsaspekte gefokus en die kursusgangers met die nodige kennis toegerus sodat hulle binne die raamwerk van die wet kan optree gedurende buurtwag verwante, asook private aangeleenthede. Marnus…

Polisie versaak gemeenskappe deur nie teen EFF-boelies op te tree nie
| |

Polisie versaak gemeenskappe deur nie teen EFF-boelies op te tree nie

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n beroep gedoen op genl. Bheki Cele, die Minister van Polisie, om daadwerklik op te tree teen oortreders wat vandag Clicks-winkels landwyd gevandaliseer en beskadig het. AfriForum het verder uitgewys dat die polisie gefaal het in hul plig om die burgery te beskerm teen dié persone, wat dink dat hulle…

AfriForum behaal sukses in hofsake oor inhegtenisnemings weens inperkingsregulasies
|

AfriForum behaal sukses in hofsake oor inhegtenisnemings weens inperkingsregulasies

AfriForum het onlangs twee beskuldigdes suksesvol in strafhowe verdedig in twee loodssake wat tydens die inperking deur dié burgerregteorganisasie aangepak is. AfriForum het besluit om dié persone – wat onregmatig in hegtenis geneem is – te ondersteun sodat geregtigheid kan geskied. In die eerste geval is ’n man deur die SAPD gearresteer nadat hy afgetrek…

AfriForum ontvang bevestiging oor hernuwing van vuurwapenlisensies
|

AfriForum ontvang bevestiging oor hernuwing van vuurwapenlisensies

AfriForum het vandag ʼn brief ontvang waarin Bheki Cele, die Minister van Polisie, bevestig dat die aansoeke van vuurwapeneienaars wie se 90 dae tydperk om vuurwapenlisensies te hernu gedurende die inperkingstydperk verstryk ná die tydperk aanvaar sal word en dat dié aansoeke nie benadeel sal word nie. Dít volg nadat AfriForum op 25 Maart 2020…

End of content

End of content