|

Nelson Mandela-stigting vra gelykheidshof om te bepaal of ou landsvlag “verontmenslik”

Die regspan van die Nelson Mandela-stigting (NMS) het vandag in die gelykheidshof in Johannesburg in antwoord op regsargumente van AfriForum en die FAK gesê adjunk-regterpresident Phineas Mojapelo moet beslis of die vertoon van die ou vlag meer as net aanstootlik is en eerder ’n simbool van “verontmensliking” van swart mense is. Adv. Tembeka Ngcukaitobi, het…

|

Gelykheidshof hoor argumente oor ou landsvlag aan

Die ou landsvlag is “rassisties, ’n simbool van rassehaat en mense wat dit in die openbaar vertoon, verlang terug na apartheid en die dominansie van wit mense oor swart mense”. Dít is van die betoë wat regter Phineas Mojapelo vandag in die hooggeregshof in Johannesburg aangehoor het. Die hof sit as gelykheidshof. Die Nelson Mandela-stigting…

|

AfriForum maak rug styf teen voorgestelde haatspraakwetsontwerp

Vryheid van spraak is ’n hoeksteen van ’n oop en demokratiese samelewing en moet ten alle koste beskerm word. Dit is een van die gevolgtrekkings waartoe deelnemers vandag by ’n seminaar van AfriForum gekom het waar die  burgerregte-organisasie ook aangekondig het dat ’n skriftelike betoog by die parlement ingedien is teen die Wetsontwerp op die…

|

AfriForum stig teenrassisme-eenheid

’n Nuutgestigte eenheid teen rassisme en haatspraak is vandeesweek tydens ’n konferensie in Centurion amptelik deur AfriForum van stapel gestuur. Verskeie rolspelers, wat hulle as raadgewers tot hierdie eenheid verbind het, het as sprekers by die konferensie opgetree en verskillende aspekte van wat die die eenheid beoog om te bereik, uitgelig. ’n Verslag getiteld Confronting…

|

Eenheid begin om rassisme en haatspraak te veroordeel

AfriForum het vandag ’n eenheid teen rassisme en haatspraak in Centurion bekendgestel wat dié vergrype en oortredings in die toekoms aan die groot klok sal hang. Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, wat die eenheid gaan lei, sê die burgerregte-organisasie veroordeel alle vorme van rassisme, haatspraak én dubbele standaarde. “Ons navorsing dui daarop dat…

End of content

End of content