AfriForum appelleer Malema en EFF “Kill the Boer”-saak uitspraak
|

AfriForum appelleer Malema en EFF “Kill the Boer”-saak uitspraak

AfriForum gaan die “Kill the boer”-dreunsang haatspraaksaak se uitspraak appelleer. Die Gelykheidshof het vandag verklaar dat die dreunsang “Kill the boer” nie haatspraak is nie. Ernst Roets, hoof van Beleid en Aksie by AfriForum, sê dat hierdie uitspraak ’n baie gevaarlike presedent skep. Die steurende boodskap wat met hierdie uitspraak gestuur word, is dat die…

Malema en Ndlozi se aanrandingsverhoor uitgestel tot Maart 2021
| |

Malema en Ndlozi se aanrandingsverhoor uitgestel tot Maart 2021

Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, se verhoor op ’n aanklag van aanranding is uitgestel tot 9, 10 en 11 Maart 2021. Johannes Venter, die SAPD-kolonel wat na bewering aangerand is, het tydens die hofverrigtinge op 28 en 29 Oktober 2020 getuig. Malema en Ndlozi word uiteindelik ná volgehoue druk deur AfriForum deur die Nasionale…

Media kry skuld vir vertraging in Malema en Ndlozi se verhoor
|

Media kry skuld vir vertraging in Malema en Ndlozi se verhoor

  Deur Alet Rademeyer en Jhua-Nine Wyrley-Birch Julius Malema, omstrede leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, woordvoerder van die EFF, se verhoor in hul aanrandingsaak het nie soos verwag vandag in die Randburgse landdroshof begin nie. Die landdros het beslis die media het nie die regte prosedures gevolg en betyds aansoek gedoen om nuusdekking…

Malema en Ndlozi se aanrandingsaak begin in Oktober
|

Malema en Ndlozi se aanrandingsaak begin in Oktober

Deur Alet Rademeyer Julius Malema, omstrede leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, woordvoerder van die EFF, se verhoor van hul aanrandingsaak begin op 13 Oktober in die Randburgse Landdroshof. Malema en Ndlozi word ná volgehoue druk deur AfriForum deur die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) vervolg vir die beweerde aanranding van ’n SAPD-kolonel. Dít volg nadat…

Malema se regspan vra vir nóg tyd in aanrandingsaak
|

Malema se regspan vra vir nóg tyd in aanrandingsaak

  Julius Malema, leier van die EFF en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, se regspan het vandag in die landdroshof in Randburg uitstel gevra in die aanrandingsaak waarop hulle verskyn het. Volgens die regspan het hulle meer tyd nodig om die videomateriaal oor die beweerde aanranding te bestudeer en om met getuies te konsulteer. Malema en Ndlozi,…

Malema in hof ná AfriForum hom aankla vir beweerde afvuur van skote
| |

Malema in hof ná AfriForum hom aankla vir beweerde afvuur van skote

Julius Malema, leier van die EFF, het vandag ná volgehoue druk deur AfriForum in die Oos-Londense streekhof verskyn vir die afvuur van skote. Die verhoordatum is vir 24 Februarie 2020 vasgestel. Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) vervolg Malema vir die afvuur van ’n vuurwapen in ’n beboude of openbare plek sonder genoegsame rede, asook die besit…

Nóg ’n D-dag vir Malema in 2020 ná AfriForum hom aankla oor afvuur van vuurwapen
|

Nóg ’n D-dag vir Malema in 2020 ná AfriForum hom aankla oor afvuur van vuurwapen

Julius Malema, EFF-leier, gaan danksy volgehoue druk deur AfriForum in die komende jaar vir nóg ’n saak in die hof verskyn. Malema en sy sekuriteitsbaas, Adriaan Snyman, het vandag in die Oos-Londense streekhof verskyn nadat die burgerregte-organisasie klagtes teen Malema aanhangig gemaak het vir die onwettige afvuur van ’n vuurwapen. Die saak hervat op 24…

D-dag vir Malema en Ndlozi oor aanranding is 10 Maart 2020
|

D-dag vir Malema en Ndlozi oor aanranding is 10 Maart 2020

Die aanrandingsaak teen Julius Malema, leier van die EFF en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, hervat op 10 Maart 2020. Malema en Ndlozi het vandag vlugtig in die landdroshof in Randburg verskyn waarna hul op waarskuwing vrygelaat is. Die landdros in die saak het dit duidelik gemaak dat alle prosesse, gesprekke, uitruil van dokumente en regsverteenwoordiging teen…

Malema en Ndlozi in hof vir aanranding ná volgehoue druk deur AfriForum
| |

Malema en Ndlozi in hof vir aanranding ná volgehoue druk deur AfriForum

Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, het vandag in die Randburgse landdroshof op aanklagte van aanranding verskyn ná volgehoue druk deur AfriForum. Malema en Ndlozi word vervolg vir die beweerde aanranding van ’n SAPD-kolonel. Die verhoordatum is vasgestel vir 10 Maart 2020. Die verrigtinge sal in hof 14 om 8:30 plaasvind….

NVG bevestig Malema se vervolging danksy volgehoue druk deur AfriForum
| |

NVG bevestig Malema se vervolging danksy volgehoue druk deur AfriForum

AfriForum het vanmiddag van vertroulike bronne bevestiging ontvang dat Julius Malema wel deur die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) vervolg gaan word en binnekort in die hof (waarskynlik die Mdantsane-landdroshof in die Oos-Kaap) moet verskyn. Dít volg nadat AfriForum klagtes teen Malema aanhangig gemaak het ná hy tydens die EFF se vyfjaarfeesvieringe in 2018 skote afgevuur het…

End of content

End of content