AfriForum Jeug herdenk genl. Nicolaas Jacobus Smit in heldeakker
|

AfriForum Jeug herdenk genl. Nicolaas Jacobus Smit in heldeakker

Die Slag van Majuba is die afgelope naweek herdenk en as deel van dié vieringe het AfriForum Jeug vandag die graf van genl. Nicolaas Jacobus Smit in die heldeakker in Pretoria skoongemaak en ’n ruiker ter nagedagtenis aan hom gelê. Die Slag van Majuba was die laaste van vier militêre botsings tussen Groot-Brittanje en die…

End of content

End of content