AfriForum versoek optrede van nasionale polisiekommissaris
|

AfriForum versoek optrede van nasionale polisiekommissaris

AfriForum het vandag ’n skrywe aan genl. Khehla Sitole, nasionale polisiekommissaris, gerig waarin die burgerregteorganisasie versoek dat hy ’n ondersoek loods na die Wes-Kaapse provinsiale polisiekommissaris en haar bestuurspan se ondeurdagte optrede tydens die hantering van ’n vreedsame protes in die Kaapstadse middestad. AfriForum het op 24 Julie 2020 ’n skrywe aan lt.genl. Yolisa Matakata, Wes-Kaapse polisiekommissaris,…

AfriForum sal TMPD-beamptes privaat vervolg ná hantering van Duitse professor en skooljuffrou
|

AfriForum sal TMPD-beamptes privaat vervolg ná hantering van Duitse professor en skooljuffrou

AfriForum se Privaatvervolgingseenheid het vandag in ’n skrywe aan luitenant-generaal J.M. Nkomo versoek dat sy ’n groep beamptes van die Tshwane-metropolisiedepartement (TMPD) beskikbaar stel vir konsultasie rakende die privaat vervolging wat AfriForum teen hulle sal instel. Dié vervolging hou verband met twee voorvalle waartydens dié metropolisiebeamptes na bewering onbehoorlik opgetree toe hulle vir Kymie du…

AfriForum stuur veldtog teen TMPD se magsmisbruike van stapel
| |

AfriForum stuur veldtog teen TMPD se magsmisbruike van stapel

AfriForum het vandag ’n omvattende veldtog teen die beweerde wangedrag en magsvergrype van sekere lede van Tshwane se metropolisiedepartement (TMPD) aangekondig. Dié burgerregteorganisasie staan tans ook twee slagoffers van beweerde magsmisbruike deur die TMPD by. “Kymie du Toit en prof. André Thomashausen het onder beweerde wangedrag van sekere TMPD-lede deurgeloop en niemand is nog verantwoordbaar…

Onregmatige arrestasies: Skuldige beamptes moet aan die pen ry
|

Onregmatige arrestasies: Skuldige beamptes moet aan die pen ry

AfriForum het ’n regspan aangestel om twee slagoffers van vermoedelike onregmatige arrestasies – wat tydens die landwye inperking plaasgevind het – in hulle onderskeie sake by te staan. Tydens  die eerste voorval is ’n man met ’n geldige permit deur die SAPD afgetrek en op grond van ivoorverwante-oortredings gearresteer omdat hy ’n paar ou koedoehorings…

End of content

End of content