Mafube-saak: Hof beslis verpligte provinsiale ingryping en implimentering van finansiële herstelplan
| |

Mafube-saak: Hof beslis verpligte provinsiale ingryping en implimentering van finansiële herstelplan

Regter I. van Rhyn het laat gistermiddag in die Vrystaatse Hooggeregshof uitspraak gelewer dat die premier verplig word om die Mafube Plaaslike Munisipaliteit nie net onder gedwonge administrasie te plaas nie, maar ook dringend ’n finansiële herstelplan te implementeer. Verder het die hof beveel dat daar dadelik ook by die rioolinfrastruktuur tussenbeide getree moet word…

AfriForum-tak in Heilbron verkies nuwe bestuur
| |

AfriForum-tak in Heilbron verkies nuwe bestuur

Die AfriForum-tak in Heilbron het op 15 Maart gedurende ’n gemeenskapvergadering ’n nuwe takbestuur verkies. Die bestuur bestaan uit Gerrie Muller (voorsitter), JD Claassen (ondervoorsitter), Liannie Bennink (sekretaresse), Paul Bergh (tesourier) en Eben Stander (veiligheid). Die nuwe span is vol entoesiasme en het die wilskrag om ’n verskil in Heilbron te maak. By hierdie geleentheid…

Mafube verloor appèlaansoek; inwoners moet dienste kry
| |

Mafube verloor appèlaansoek; inwoners moet dienste kry

Die Mafube Plaaslike Munisipaliteit het op 28 Februarie 2022 vir ’n tweede keer in die Vrystaatse Hooggeregshof in Bloemfontein verloor nadat hulle geappelleer het teen ’n dringende interdik wat AfriForum in Julie 2021 teen hulle gekry het om die rioolinfrastruktuur van Frankfort in stand te hou. Die plaaslike munisipaliteit is se verlof tot appèl is…

End of content

End of content