Hartbeespoort-tak dien strafregtelike klag in teen Madibeng Plaaslike Munisipaliteit
AfriForum se voorsitter van die Hartbeespoort-tak, Dennis Webster, het op 25 Julie ’n strafregtelike klag by die Hartbeespoortdam-polisiekantoor ingedien teen…
AfriForum se voorsitter van die Hartbeespoort-tak, Dennis Webster, het op 25 Julie ’n strafregtelike klag by die Hartbeespoortdam-polisiekantoor ingedien teen…
AfriForum se Hartbeespoort-tak het op 13 Junie ’n aanmaningsbrief aan die munisipale bestuurder van die Madibeng Plaaslike Munisipaliteit gerig. Dit…
AfriForum se Mooinooi-tak het op 30 April slaggate in dié dorp gevul nadat AfriForum menigte klagtes ontvang het oor die…
AfriForum se Brits-tak het ’n petisie opgestel nadat Eskom gedreig het om dié dorp en die omliggende gebiede se elektrisiteit…
AfriForum se Brits-tak het die afgelope tyd in samewerking met Madibeng Plaaslike Munisipaliteit en die Departement van Openbare Werke riool-,…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se tak in Hartbeespoort het gister dié dorp skoongemaak omdat die toestand daarvan onaanvaarbaar is weens swak…
Die AfriForum-tak in Mooinooi het onlangs weer slaggate op die Barnardsvleipad herstel omdat die Madibeng Plaaslike Munisipaliteit versuim om dié…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing