|

Gids bekend gestel om welsynskrisis te pak

Solidariteit Helpende Hand het onlangs ʼn hulpgids bekend gestel om maatskaplike werkers, welsynsorganisasies, vrywilligers en gemeenskappe toe te rus met basiese kennis oor die land se maatskaplike sake. Die Maatskaplike Hulp Handleiding sluit wette en ander noodsaaklike inligting oor onder meer die beskerming van kinders, kinderregte, SASSA-toelaes, gesinsgeweld en alkohol- en dwelmmisbruik in. Die maatskaplike…

End of content

End of content