|

AfriForum sluit 2017 se suksesvolle Maand van Selfstandigheid af

“Gemeenskappe is besig om te besef dat hulle nie uitgelewer is aan ’n onbevoegde regering nie. Ons bevorder gemeenskapselfstandigheid deur selfdoenprojekte, en dít stuur ’n kragtige boodskap van hoop uit.” Só meen Johan Weber, streekshoof van AfriForum se noordelike provinsies, nadat die burgerregte-organisasie se Maand van Selfstandigheid-veldtog vir 2017, wat op Paul Kruger se verjaardag…

|

Grafte van historiese figure skoongemaak tydens Maand van Selfstandigheid

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag as deel van hul Maand van Selfstandigheid-veldtog die Heldeakker-begraafplaas in Pretoria skoongemaak. Dié begraafplaas is in 1867 geopen en is die rusplek van historiese figure soos Andries Pretorius, Eugène Marais en Paul Kruger. AfriForum het dit goed gedink om dié skoonmaakaksie spesifiek vandag aan te pak ter herdenking van Paul…

|

Kyk (Video): AfriForum ruk Vereeniging reg met afsluiting van Maand van Selfstandigheid

  AfriForum het ter afsluiting van sy Maand van Selfstandigheid-veldtog Vereeniging besoek en moue opgerol om ʼn massa skoonmaakaksie in dié dorp uit te voer. Tydens dié veldtog, wat in Oktober van stapel gestuur is, is duisende kilometers afgelê om paaie te herstel, verwyderde stoptekens te vervang en voetoorgange en spoedhobbels te verf. Die Maand…

|

AfriForum lê 8 570 km af tydens week 3 van Maand van Selfstandigheid-veldtog

Die burgerregte-organisasie AfriForum het tydens die derde week van sy Maand van Selfstandigheid-veldtog grootskaalse padinfrastruktuurprojekte uitgerol in Kuruman, Kathu, Marble Hall, Sannieshof, Wolmaransstad, Tzaneen, Coligny, Vryburg, Ermelo, Welkom, Bethlehem, Lichtenburg, Sasolburg, Secunda, Bethal, Heilbron en die Pretoriase Moot. Tydens dié projek word paaie herstel en opgegradeer, verwyderde stoptekens vervang en voetoorgange en spoedhobbels geverf in…

|

Sowat 2 000 liter verf gebruik om paaie veiliger te maak

Die burgerregte-organisasie AfriForum se Maand van Selfstandigheid-veldtog, wat aan die begin van Oktober van stapel gestuur is, gaan vandeesweek verder in Coligny, Heilbron, Tzaneen, Bethal, Sasolburg, Vryburg en dele van Pretoria-Oos uitgerol word. Tydens die tweede week van dié veldtog is meer as 8 000 km afgelê om 199 stoptekens te plant en sowat 2000 liter…

|

Week 2 van Maand van Selfstandigheid skop af

Die burgerregte-organisasie AfriForum se Maand van Selfstandigheid-veldtog gaan vandeesweek in dele van Gauteng en Limpopo uitgerol word. Tydens dié projek sal paaie herstel en opgegradeer word, verwyderde stoptekens vervang word en voetoorgange en spoedhobbels geverf word in dorpe waar paaie nie aan die minimumvereistes voldoen soos wat in toepaslike wetgewing en regulasies uiteengesit is nie….

|

AfriForum woeker in Gauteng tydens Maand van Selfstandigheid

Deur Lize Burger AfriForum het vandag tydens sy Maand van Selfstandigheid-veldtog in en om Gauteng gewoeker deur verwyderde stoptekens te vervang en voetoorgange en spoedhobbels by laerskole in Lynnwood, Menlopark, Constantia Park en Garsfontein oor te verf. Verdere werk aan munisipale paaie is ook in dele van Pretoria-Oos, Heidelberg, Kempton Park en Centurion voltooi. Volgens…

|

Oktober – AfriForum se Maand van Selfstandigheid

AfriForum het vandag sy Maand van Selfstandigheid-veldtog van stapel gestuur met groot padveiligheid-aksies in Kempton Park, Centurion en Alberton. Die burgerregte-organisasie gaan tydens dié projek R2 miljoen aan die munisipale padinfrastruktuur van dorpe met aktiewe AfriForum-takke bestee. Paaie gaan herstel en opgegradeer word en stoptekens wat verwyder is vervang word. Voetoorgange en spoedhobbels gaan ook…

|

Selfdoen is beter as niksdoen, sê AfriForum

Die burgerregte-organisasie AfriForum se Maand van Selfstandigheid-veldtog het gister afgeskop met ʼn groot padveiligheid-aksie in Delmas. Nagenoeg 100 lede van AfriForum se hoofkantoor, die plaaslike AfriForum-tak, lede van die Delmas-gemeenskap en privaat kontrakteurs het saamgespan om stopstrate, voetoorgange en spoedhobbels in dié dorp te verf en stoptekens en straatnaamborde wat weggeraak het, te vervang. Die…

End of content

End of content