|

Maak jou stem dik om M.T. Steyn-standbeeld te behou

AfriForum en AfriForum Jeug moedig die publiek aan om deel te neem aan ’n openbare deelnameproses oor die toekoms van die M.T. Steyn-standbeeld op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV). Dié openbare deelnameproses skop vandag af en vorm deel van ’n groter hersieningsproses om te besluit of die standbeeld geskuif moet word….

End of content

End of content