|

AfriForum Jeug steun protesoptog by Maties

AfriForum Jeug gaan Dinsdag aan ’n studente-protesoptog by die Universiteit van Stellenbosch (US) ter ondersteuning van ’n ordelike kampus deelneem. Henk Maree, nasionale voorsitter van AfriForum Jeug, het gesê die optog spruit voort uit die onlangse omstrede optrede deur die groep OpenStellenbosch. Die groep het ’n eensydige video met talle bewerings van rassisme by Maties…

End of content

End of content