|

AfriForum kry hofbevel teen Vhembe Distriksmunisipaliteit

AfriForum het ʼn oorwinning behaal toe die Noord-Gautengse hoë hof vandag gelas het dat die Vhembe Distriksmunisipaliteit en die burgemeester watertoevoer in Louis Trichardt binne 30 dae moet herstel. Volgens Wally Schultz, voorsitter van die AfriForum-tak in Louis Trichardt, is dié aansoek gebring omdat die munisipaliteit misluk het om die dorp se boorgatinfrastruktuur te onderhou…

|

AfriForum beplan regstappe teen Vhembe munisipaliteit oor geplunderde boorgate

Die AfriForum-tak in Louis Trichardt beoog regstappe teen die Vhembe plaaslike munisipaliteit nadat dit onder die tak se aandag gekom het dat die dorp se munisipale boorgate se infrastruktuur, wat reeds wanfunksioneel was, onlangs deur boewe geplunder is. Dit volg nadat die burgerregte-organisasie die munisipaliteit herhaaldelik versoek het om die boorgate se infrastruktuur in stand…

End of content

End of content