Die AfriForum Mosselbaai-tak plant saam met Mosselbaai Munisipaliteit bome
| |

Die AfriForum Mosselbaai-tak plant saam met Mosselbaai Munisipaliteit bome

Die AfriForum-tak in Mosselbaai het op 10 September, in samewerking met die Mosselbaai-munisipaliteit,  21 koorsbome (Acacia xanthophloea) in Apiesdoringstraat se park in Heiderand geplant. Die inisiatief vorm deel van AfriForum se boomplantmaand wat jaarliks in September gevier word. In dié maand word die Suid-Afrikaanse publiek oor die belangrikheid van bome bewus gemaak. AfriForum se Mosselbaai-tak…

End of content

End of content