Kimberley-tak maak Burger-monument skoon
| |

Kimberley-tak maak Burger-monument skoon

AfriForum se Kimberley-tak het op 20 Mei die Burger-monument by die Magersfontein-slagveld skoongemaak en kranse neergelê. Dié projek is saam met die Rapportryerbeweging, die Voortrekkers, Landsdiens en lede van die publiek aangepak. Dié monument is al in die verlede ook deur hierdie tak skoongemaak. Hierdie monument dien as herinnering aan diegene wat tydens die Magersfontein-veldslag…

Kimberley-buurtwag bemagtig veiligheidstrukture met opleiding
| |

Kimberley-buurtwag bemagtig veiligheidstrukture met opleiding

AfriForum se Kimberley-buurtwag het die afgelope maand verskeie opleidingsessies bygewoon wat deur AfriForum Gemeenskapsveiligheid vir onder andere buurtwag-, inligtingspan-, operasiespan- en steunspanleiers aangebied is.  Alwyn Swart, Gerhard Schoeman (buurtwagleiers), Mizanne Fritz en Marius Nagel (inligtingspanleiers), Jannie Engelbrecht  (protospanlede) en Joey Schoeman (steunspanleier) het die onderskeie kursusse suksesvol voltooi en gaan nou op die bestuur van AfriForum se Kimberley-buurtwag…

AfriForum span waterkar in Kimberley in om brande te blus
| |

AfriForum span waterkar in Kimberley in om brande te blus

Die AfriForum-buurtwag in Kimberley het op 28 Augustus in samewerking met die Sol Plaatje Plaaslike Munisipaliteit se brandweer, boere van die omgewing en die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) ’n brand buite dié stad geblus. ’n Veldbrand het omstreeks 13:00 naby die N8 ontstaan en na die R357 tussen Kimberley en Douglas en die N12 versprei. “Die…

AfriForum bring twee PAIA-aansoeke op een dag in Noord-Kaap
| |

AfriForum bring twee PAIA-aansoeke op een dag in Noord-Kaap

AfriForum het op 24 Augustus twee PAIA-aansoeke in die Noord-Kaap gebring. Hierdie aansoeke is onderskeidelik aan die Sol Plaatje Plaaslike Munisipaliteit in Kimberley en die Noord-Kaapse Departement van Landbou, Omgewingsake, Landelike Ontwikkeling en Grond Hervorming gerig. “Ons vra dat die Sol Plaatje-munisipaliteit die langtermyn beplanningsdokument en ondernemingsplan vir water, van Bigen Africa, soos beloof in…

End of content

End of content