Vervoerdepartement maak dit onmoontlik om wetsgehoorsaam te wees – AfriForum
|

Vervoerdepartement maak dit onmoontlik om wetsgehoorsaam te wees – AfriForum

AfriForum het vandag in ’n brief aan Fikile Mbalula, die Minister van Vervoer, geëis dat die aanlyn besprekingstelsel oopgestel word sodat die publiek kan aansoek doen vir die uitneem en hernuwing van bestuurslisensies. Die burgerregteorganisasie het ook aangedui dat regstappe gedoen sal word indien die stelsel nie binne ’n redelike tyd oopgestel word nie. Aansoeke…

AfriForum ontvang bevestiging oor hernuwing van vuurwapenlisensies
|

AfriForum ontvang bevestiging oor hernuwing van vuurwapenlisensies

AfriForum het vandag ʼn brief ontvang waarin Bheki Cele, die Minister van Polisie, bevestig dat die aansoeke van vuurwapeneienaars wie se 90 dae tydperk om vuurwapenlisensies te hernu gedurende die inperkingstydperk verstryk ná die tydperk aanvaar sal word en dat dié aansoeke nie benadeel sal word nie. Dít volg nadat AfriForum op 25 Maart 2020…

End of content

End of content