AfriForum se Nylstroom-buurtwag staan die gemeenskap by
AfriForum se nuutgestigte Nylstroom-buurtwag het op 22 Februarie ’n massa-patrollie gehou om sigbaarheid in die dorp te verhoog.
AfriForum se nuutgestigte Nylstroom-buurtwag het op 22 Februarie ’n massa-patrollie gehou om sigbaarheid in die dorp te verhoog.
AfriForum se Naboomspruit-tak het vandag in die Noord-Gautengse hoë hof ʼn hofsaak rakende die swak wyse waarop die Naboomspruit-vullisterrein bestuur…
AfriForum se Naboomspruit-tak het in samewerking met Solidariteit Helpende Hand op 6 en 7 Desember 2017 die dorp skoongemaak terwyl munisipale werkers…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se buurtwagte in Nylstroom, Ellisras, Tzaneen, Warmbad en Marble Hall het op 2 Desember 2017 ’n massapatrollie in…
Die AfriForum-tak in Tzaneen het ’n buurtwag op die been gebring wat ten doel het om misdaad in dié dorp…
AfriForum se takke in Limpopo het op Dinsdag 21 November 2017 memorandums aan die plaaslike polisiestasies in dié provinsie oorhandig…
AfriForum se Groblersdal-tak het verlede week dié dorp van hoek tot kant skoongemaak as deel van die organisasie se nasionale…
AfriForum het die afgelope maand al die vullisterreine in die Limpopo-provinsie geoudit as deel van dié organisasie se jaarlikse vullisterreinouditveldtog…
Die AfriForum-takke in Limpopo het in September vanjaar 50 bome by verskeie skole en parke regoor die provinsie as…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 16 Augustus 2017 ’n tak in Hoedspruit gestig. Dít volg nadat lede van die gemeenskap die behoefte…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing