AfriForum se Limpopo-buurtwagte hou massapatrollie
| |

AfriForum se Limpopo-buurtwagte hou massapatrollie

Die AfriForum-buurtwagte in Limpopo het in samewerking met die SAPD, die plaaslike GPF, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies ’n massapatrollie op 8 April 2022 in hul onderskeie gebiede uitgevoer om polisiëringsigbaarheid te skep. Die aksie het omstreeks 18:00 begin en tot 06:00 die volgende oggend voortgeduur. Die patrolleerders het altesaam 1 039 km in 51 voertuie…

AfriForum se Limpopo-buurtwagte neem deel aan nasionale patrollie
| |

AfriForum se Limpopo-buurtwagte neem deel aan nasionale patrollie

AfriForum se Limpopo-buurtwagte het oor die naweek aan AfriForum se nasionale patrollie deelgeneem. Op 18 September het AfriForum-buurtwagte saam met verskeie veiligheidsinstansies, sekuriteitsfirmas en die SAPD gewerk om verhoogde sigbaarheid, kommunikasie, samewerking en mobilisering te bewerkstellig. Sowat 179 AfriForum-buurtwaglede het in Limpopo deelgeneem aan dié patrollie. Daar was in totaal 184 voertuie van AfriForum-buurtwaglede en…

AfriForum se Limpopo-buurtwagte neem aan nasionale versetpatrollie deel
|

AfriForum se Limpopo-buurtwagte neem aan nasionale versetpatrollie deel

Die AfriForum-buurtwagte in Limpopo het op 6 Junie 2020 aan die burgerregteorganisasie se nasionale versetpatrollie deelgeneem. Dié massapatrollie vorm deel van die amptelike aktivering van AfriForum se buurtwagte wat hul bedrywighede weer tydens vlak 3 van die inperking mag hervat. Die patrollie is in samewerking met verskeie sekuriteitsmaatskappye en gemeenskapslede gehou, wat gehelp het om sigbaarheid in hul…

End of content

End of content