Limpopo se vullisterreine ’n groot bron tot kommer
| |

Limpopo se vullisterreine ’n groot bron tot kommer

AfriForum het vanjaar 162 vullisterreine landwyd geoudit as deel van dié organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Slegs een uit 15 vullisterreine wat in Limpopo geoudit is, het aan nasionale standaarde voldoen. Kragtens toepaslike wetgewing en regulasies, waaronder die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Vullis 59 van 2008, moet…

AfriForum se Pietersburg-tak plant bome vir boomplantmaand
| |

AfriForum se Pietersburg-tak plant bome vir boomplantmaand

AfriForum se Pietersburg-tak het onlangs hul deel vir boomplantmaand gedoen. Die tak het altesaam tien bome geskenk aan skole in die gemeenskap en aan die leerders oorhandig om te plant. “Ons is hier om ’n verskil te maak,” sê Lylani Seitz, voorsitter van AfriForum se Pietersburg-tak. Die doel van hierdie projek is om die omgewing…

AfriForum se Limpopo-buurtwagte neem deel aan nasionale patrollie
| |

AfriForum se Limpopo-buurtwagte neem deel aan nasionale patrollie

AfriForum se Limpopo-buurtwagte het oor die naweek aan AfriForum se nasionale patrollie deelgeneem. Op 18 September het AfriForum-buurtwagte saam met verskeie veiligheidsinstansies, sekuriteitsfirmas en die SAPD gewerk om verhoogde sigbaarheid, kommunikasie, samewerking en mobilisering te bewerkstellig. Sowat 179 AfriForum-buurtwaglede het in Limpopo deelgeneem aan dié patrollie. Daar was in totaal 184 voertuie van AfriForum-buurtwaglede en…

AfriForum se Potgietersrus-buurtwag hou sigbaarheidspatrollie saam met SAPD
|

AfriForum se Potgietersrus-buurtwag hou sigbaarheidspatrollie saam met SAPD

Die AfriForum-buurtwag in Potgietersrus het op 20 Augustus in samewerking met die SAPD in dié dorp ’n sigbaarheidspatrollie gehou wat tot die vroeë oggendure geduur het. Die doel van die patrollie was om misdaadvoorkoming te bewerkstellig deur die sigbaarheid van veiligheidstrukture in Potgietersrus te verhoog. Altesaam 13 buurtwaglede was saam met die SAPD by dié patrollie…

Limpopo se vullisterreine in haglike toestand
| |

Limpopo se vullisterreine in haglike toestand

AfriForum het vanjaar 135 vullisterreine landwyd geoudit as deel van die organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Slegs een van die nege vullisterreine wat in Limpopo geoudit is, het aan nasionale standaarde voldoen. Kragtens toepaslike wetgewing en regulasies, waaronder die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Vullis 59 van 2008,…

#AfriForumStaanSaam vir Skole: AfriForum skenk hulppakkette aan 12 skole in Limpopo
|

#AfriForumStaanSaam vir Skole: AfriForum skenk hulppakkette aan 12 skole in Limpopo

Die AfriForum-takke in Limpopo het 12 skolehulppakkette aan skole in die provinsie versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skolehulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone vir gesigmaskers, klaskamerplakkate, elektroniese termometers, handreiniger en handreinigerstaanders. Die waarde van een pakket beloop R6 500. Die pakkette is aan…

AfriForum se buurtwagte in die noordstreek neem aan versetpatrollie deel
|

AfriForum se buurtwagte in die noordstreek neem aan versetpatrollie deel

AfriForum se buurtwagte in die noordstreek het op 6 Junie 2020 aan AfriForum se nasionale versetpatrollie deelgeneem nadat daar heftige teenkanting van regeringsamptenare was dat buurtwagte tydens vlak 3 mag patrolleer. Die patrollie vorm ook deel van die amptelike aktivering van buurtwaginisiatiewe. 716 AfriForum-lede en 223 ander veiligheidsrolspelers het aan dié patrollie deelgeneem. Die patrollie is met…

AfriForum se Limpopo-takke help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie
|

AfriForum se Limpopo-takke help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie

AfriForum se Limpopo-takke het die afgelope maand meer as 3 ton voedsel aan 1 000 behoeftige gesinne uitgedeel. Die aksie is in samewerking met Solidariteit Helpende Hand, Saai en verskeie ander organisasies aangepak om gemeenskappe tydens die staat van inperking te ondersteun. Groot nood het in gemeenskappe ontstaan nadat sommige mense nie tydens die inperking salarisse ontvang…

AfriForum dien klagtes oor verkwiste R170 miljoen teen Limpopo se Departement van Gesondheid in
| |

AfriForum dien klagtes oor verkwiste R170 miljoen teen Limpopo se Departement van Gesondheid in

AfriForum het vandag strafregtelike klagtes ingedien teen dr. Ntsie Kgaphole, hoof van Limpopo se departement van gesondheid as deel van dié organisasie se nasionale veldtog teen die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV). Dít volg nadat AfriForum die departement se jaarverslag bestudeer het en bevind het dat Kgaphole skuldig is aan oortredings ingevolge Artikel 86(1) van…

AfriForum dien skrywes by SAPD in oor grondgrype
| |

AfriForum dien skrywes by SAPD in oor grondgrype

Die burgerregtewaghond AfriForum het tussen 6 en 8 November 2019 skrywes by 10 polisiestasies in Limpopo ingehandig om die SAPD weer bewus te maak oor die wyse waarop grondgrype hanteer moet word. Dié skrywes is ingedien saam met ’n direktief wat die nasionale kommissaris vroeër vanjaar aan alle polisiestasies gestuur het. Dié aksie vorm deel…

End of content

End of content