|

AfriForum monitor steeds openbare vergaderings oor onteiening

Verteenwoordigers van AfriForum gaan vandeesweek volstoom voort om die organisasie se standpunt oor onteienings sonder vergoeding by openbare vergaderings landwyd te stel. AfriForum is teen die wysiging van artikel 25 van die Grondwet wat onteiening sonder vergoeding moontlik sal maak. Die burgerregte-waghond se standpunt in die algemeen is dat die huidige konsultasieproses onvoldoende en onbillik…

End of content

End of content