AfriForum se Lichtenburg-tak en Tacet Transport verbeter padveiligheid in Retiefspark
| |

AfriForum se Lichtenburg-tak en Tacet Transport verbeter padveiligheid in Retiefspark

Die AfriForum-tak in Lichtenburg het in September in samewerking met Tacet Transport (Edms.) Bpk. ’n groot veiligheids-en-gesondheidsrisiko in dié dorp hok geslaan deur tien spoedhobbels in Dr. Beyers Nauderylaan aan te bring. Dié rylaan is nie geteer nie en die swaar voertuie wat die pad gebruik, veroorsaak baie stof. AfriForum het R10 000 tot dié projek…

AfriForum se Lichtenburg-tak en ondernemings skenk kos aan hart-en-handeprojek
| |

AfriForum se Lichtenburg-tak en ondernemings skenk kos aan hart-en-handeprojek

Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 4 September in samewerking met Noordwes Koöperasie (NWK) en Shukran Furniture ongeveer 1 ton noodsaaklike voedsel ter waarde van R15 000 aan die Hoërskool Lichtenburg se hart-en-handeprojek geskenk. Die hart-en-handeprojek ondersteun behoeftige gesinne in dié dorp. “Ons het saam met NWK en Shukran Furniture gewerk om die nood wat ontstaan het as…

AfriForum se Lichtenburg-tak skenk voedsel ter waarde van R15 000
|

AfriForum se Lichtenburg-tak skenk voedsel ter waarde van R15 000

Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 29 Julie 2020 noodsaaklike kruideniersware ter waarde van R15 000 aan die Lichthuis Tehuis en die Mevrou Lichtenburg Elegant-organisasie geskenk. Die Lichthuis huisves en versorg ongeveer 100 bejaardes, terwyl die Mevrou Lichtenburg Elegant-organisasie voedsel aan sowat 70 hulpbehoewende gesinne voorsien. Volgens die takbestuur het hulle besluit om hierdie noodsaaklike produkte te skenk…

AfriForum se Lichtenburg-tak skenk ontsmettingsmiddels aan tehuis vir bejaardes
|

AfriForum se Lichtenburg-tak skenk ontsmettingsmiddels aan tehuis vir bejaardes

Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 17 Julie 2020 handreiniger en skoonmaakmiddels aan die Lichthuis-tehuis vir bejaardes geskenk. Ongeveer 150 liter se ontsmettingsmiddels ter waarde van R6 000 is aan dié tehuis geskenk. Die Lichthuis huisves en versorg nagenoeg 100 bejaardes. “Die Lichthuis het vanjaar baie onvoorsiene onkostes weens die COVID-19-pandemie. Die finansiële druk wat hulle ervaar kan…

AfriForum se Lichtenburg-tak verwelkom besluit oor vullisterrein
| |

AfriForum se Lichtenburg-tak verwelkom besluit oor vullisterrein

Die AfriForum-tak in Lichtenburg verwelkom die Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit se aankondiging dat hulle dié dorp se vullisterrein gaan skoonmaak. Dít volg nadat AfriForum druk op die munisipaliteit toegepas het en op 29 Junie 2020 ’n skrywe aan die munisipaliteit gestuur het oor die toestand van die terrein. Talle inwoners en ondernemings in Lichtenburg het by…

Genl. De la Rey-standbeeld weer skoon
| |

Genl. De la Rey-standbeeld weer skoon

Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 25 November 2019 die Genl. De la Rey-standbeeld in die dorp skoongemaak nadat vandale dit op 10 November 2019 met spuitverf beskadig het. Die plaaslike AfriForum-tak het talle versoeke vanuit die gemeenskap ontvang om hierdie geskiedkundige standbeeld weer skoon te maak. Wentzel Pretorius het sy hoëdrukwaterspuit aan die tak beskikbaar gestel om die…

AfriForum se Lichtenburg-tak bou bande met Noordwes-premier
|

AfriForum se Lichtenburg-tak bou bande met Noordwes-premier

Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 7 September 2019 met Job Mokgoro, premier van Noordwes, ontmoet tydens die Coligny Peace Festival. Gemeenskapslede het Mokgoro genooi om ’n boodskap van hoop te deel. Stefan Niemand, voorsitter van AfriForum se Lichtenburg-tak, het die staproete saam met Mokgoro voltooi en oor jeugontwikkeling, werkskepping en infrastrukturele onderhoud gesels. “Mokgoro se reaksie…

End of content

End of content