Kriel het Lesufi se ideologies en rassisties-gedrewe uitsprake oor Afrikaanse skole uitmekaar getrek
|

Kriel het Lesufi se ideologies en rassisties-gedrewe uitsprake oor Afrikaanse skole uitmekaar getrek

Kallie Kriel, AfriForum se uitvoerende hoof, het vandag talle rassistiese vooroordele in Panyaza Lesufi, Gautengse LUR van onderwys, se uitsprake oor Afrikaans en Afrikaanse skole uitgewys. Die twee het mekaar in  ʼn robuuste openbare debat in Tembisa aan die Oos-Rand gepak.

End of content

End of content