Basiese skietopleiding bemagtig lede in die Bo-Karoo
| |

Basiese skietopleiding bemagtig lede in die Bo-Karoo

AfriForum se Bo-Karoo-tak het van 30 Mei tot 4 Junie aan ongeveer 28 mense van Orania, Douglas en Modderrivier basiese skietopleiding in samewerking met Leo Prinsloo aangebied. Op Orania het agt mense hulself op die skietbaan kom bemagtig. Hulle het geleer hoe om hul wapens doeltreffend te gebruik om hulself en hul naastes te kan…

Gesamentlike oefening bring veiligheidstrukture in die Bo-Karoo byeen
| |

Gesamentlike oefening bring veiligheidstrukture in die Bo-Karoo byeen

Die AfriForum-tak in die Bo-Karoo se Havengabrug-protospan en die Orania-taakspan het op 27 Mei aan ’n gesamentlike veiligheidsoefening deelgeneem. Die doel van hierdie oefening was sodat die lede mekaar beter kon leer ken en om sodoende samewerking tussen dié twee groepe in die streek te versterk. Altesaam 16 mense was deel van hierdie oefening onder…

Kenner maak Oraniërs touwys met selfverdediging
| |

Kenner maak Oraniërs touwys met selfverdediging

AfriForum se Bo-Karoo-tak het op 26 Mei selfverdedigingsopleiding vir Oraniërs aangebied in samewerking met Leo Prinsloo. Die opleiding het gefokus op verskillende tegnieke hoe ’n mens jouself kan verdedig indien jy nie gewapen is nie. Die opleiding het begin met teorie waar sekere scenarios bespreek is, asook regsaspekte. Van studente, vroue tot meer gevorderde veiligheidsbeamptes…

End of content

End of content