Standerton-tak herstel paaie en verkeersligte
| |

Standerton-tak herstel paaie en verkeersligte

AfriForum se Standerton-tak het gedurende 3-7 Julie verskeie projekte in Standerton saam met die Lekwa Clean Up Crew voltooi. Skoonmaakprojekte is geloods om die area rondom die Standerton-hospitaal op te ruim en die asdromme leeg te maak. Daar is ook takke wat al vir ’n geruime tyd in Paarlstraat lê met ’n sleepwa weggery. Verder…

Standerton-tak en Lekwa Clean Up Crew ruim dorp saam op
| |

Standerton-tak en Lekwa Clean Up Crew ruim dorp saam op

AfriForum se Standerton-tak het gedurende Junie in samewerking met Lekwa Clean Up Crew verskeie skoonmaakprojekte aangepak. Daar is eerste op die Bethal-Morgenzon-pad (R39) voor die Junxion-winkelsentrum se ingang gefokus. Lede van Lekwa Clean Up Crew het die duikweg skoongemaak, asook slaggate met doleriet opgevul. Dié pad is bekend vir gevaarlike slaggate waarvoor motoriste noodgedwonge moet…

AfriForum en Lekwa Clean Up Crew maak besige kruising skoon
| |

AfriForum en Lekwa Clean Up Crew maak besige kruising skoon

Die AfriForum-tak in Standerton het op 23 Mei in samewerking met Lekwa Clean Up Crew die kruising by Baumanstraat en Beyers Naudestraat in hierdie dorp skoongemaak. Tydens die aksie is die gras op die kruising netjies gesny en rommel is opgetel. Hierdie kruising is een van die sleutelpunte in die dorp met besoekers van Ermelo,…

End of content

End of content