|

AfriForum-leierskapsontwikkelingskamp berei jongmense op hul toekoms voor

Sowat 44 leerders van skole regoor die land het verlede week bymekaargekom tydens die burgerregte-organisasie AfriForum se tweede suksesvolle leierskapsontwikkelingskamp, wat by die Mooikrans Equus-plaas in Mpumalanga aangebied is. Volgens Riaan Jacobs, opleidingshoof by AfriForum, poog dié kamp om kinders op die lewe ná skool voor te berei deur hul vaardighede as toekomstige leiers te…

|

Jeug in vervoering oor AfriForum-leierskamp

  Meer as 50 hoërskoolleerlinge wat tans die burgerregte-organisasie se heel eerste leierskapsontwikkelingskamp by Mooikrans Equus in Amersfoort, Mpumalanga, bywoon, kan nie uitgepraat raak oor hoeveel dié ervaring vir hulle beteken nie. Volgens Salet Scheffer, koördineerder van die kamp, is dit ’n droom wat waar geword het sedert die eerste gesprekke drie jaar gelede met…

End of content

End of content