Krugerwildtuin-mynaansoek: Daar is ’n slang in die gras, maan AfriForum
AfriForum het vandag sy ernstige bedenkinge uitgespreek oor die mynregaansoek wat Tenbosch Mining (Edms.) Bpk. ingedien het en voer aan…
AfriForum het vandag sy ernstige bedenkinge uitgespreek oor die mynregaansoek wat Tenbosch Mining (Edms.) Bpk. ingedien het en voer aan…
AfriForum het op 26 Januarie watermonsters by die Kakamas watersuiweringswerke geneem en dit by SANAS ’n geakkrediteerde laboratorium in Upington…
AfriForum het op 28 Augustus sy jaarlikse boomplantmaand afgeskop deur ses Natal-vyebome (Ficus natalensis) by The Lucky Lucy Foundation (http://www.luckylucy.org/)…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 21 Augustus 2020 kommentaar ingedien op die beoogde eksplorasie-aansoek in ’n streek van die kusgebied tussen St. Francisbaai…
AfriForum is van mening dat Lindiwe Sisulu, minister van menslike nedersettings, water en sanitasie, éérs die wanbestuurprobleem binne dié departement…
AfriForum se veldtog om die beoogde steenkoolmyn by die Nasionale Krugerwildtuin te keer, het vandag momentum gekry met ‘n strafregtelike…
AfriForum gaan volstoom voort om die steenkoolmyn by die Krugerwildtuin teen te staan. Strafregtelike klagtes gaan ook binnekort ingedien word….
Die burgerregte-organisasie AfriForum het onlangs ’n buurtwag in die Pretoriase Moot gestig. Dié buurtwag fokus spesifiek op woonbuurte wat in…
Die AfriForum-tak in Pretoria-Oos het die afgelope twee weke die padoppervlak rondom Laerskool Tygerpoort teen ’n koste van sowat…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing