Laeveld-takke koop tuinboutoerusting aan
| |

Laeveld-takke koop tuinboutoerusting aan

Die AfriForum-takke in die Laeveld het onlangs nuwe tuinboutoerusting aangekoop om meer skoonmaakprojekte aan te pak om sodoende die omgewing netjies te hou. Altesaam is twee Stihl-bossiekappers, twee Kohler-industriële grassnyers en een Stihl-kettingsaag gekoop. Die doel van die toerusting is om die takke toegang te gee tot hoë gehalte masjinerie om meer doeltreffende skoonmaakprojekte in…

Lydenburg-tak help met organisering van groot geleentheid op dorp
| |

Lydenburg-tak help met organisering van groot geleentheid op dorp

Die AfriForum-tak in Lydenburg het die afgelope naweek gehelp met die organisering van die South African Precision Rifle Association se Suid-Afrikaanse kampioenskappe wat op ’n plaas net buite Lydenburg gehou is. Die tak het in samewerking met AfriForum Sport hoedjies geborg aan elke skut wat die dag bygewoon het en ook gehelp met die logistieke…

AfriForum se Laeveld-takke help tydens staat van inperking
|

AfriForum se Laeveld-takke help tydens staat van inperking

AfriForum se Laeveld-takke het hul gemeenskappe tydens die staat van inperking op verskeie maniere gehelp. Die Nelspruit-tak het groente aan Solidariteit Helpende Hand geskenk wat dit weer na gesinne in nood versprei het. Die tak het onder meer spinasie, beet en ander groente aangekoop en het ook gehelp om voedselpakkies te versprei. AfriForum se Witrivier-tak…

AfriForum se Laeveld-takke skenk handreiniger en gesigmaskers
|

AfriForum se Laeveld-takke skenk handreiniger en gesigmaskers

Die AfriForum-takke in die Laeveld het gedurende April 2020 ’n groot aantal handreiniger en gesigmaskers aan verskeie organisasies geskenk om hulle teen die opdoen van COVID-19 te help beskerm. Op 16 April het die Witrivier-tak voorraad aan die SAVF Rustig-ouetehuis geskenk. Die Machadodorp-tak het op 17 April handreiniger en gesigmaskers aan die SAVF Silverdae-tehuis geskenk. Die takke in…

|

Laeveld kry ’n hupstoot met AfriForum hulp

AfriForum se plaaslike strukture in die Laeveld is nie bang om hul hande vuil te maak nie. Die jeugvleuel van AfriForum se Nelspruit-tak het in Februarie ’n skoonmaakaksie geloods en die eerste van ’n reeks opgraderings by die Pro Gratia-skool begin wat die opknapping van stoepe en klimrame insluit. Die jeugvleuel beplan om in Mei…

End of content

End of content