AfriForum-tak in Klerksdorp begin met opruiming van voёlpark
| |

AfriForum-tak in Klerksdorp begin met opruiming van voёlpark

Die gemeenskap in Klerksdorp, onder leiding van die plaaslike AfriForum-tak, het onlangs begin met die opruiming van die voёlpark waar die Parkrun ook plaasvind. Op 27 April het die Laerskool Saamtrek begin om die gedeelte aan hulle kant van die park netjies te maak. Op 29 April het die AfriForum-bestuur reeds van vroeg af gewerk…

Boomplantmaand: AfriForum se Klerksdorp-tak dra by tot ’n groener toekoms
| |

Boomplantmaand: AfriForum se Klerksdorp-tak dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Klerksdorp het op 9 September 2019 ’n riviervaderlandswilg (Combretum erythophylium) geskenk as deel van dié burgerregteorganisasie se boomplantmaandprojek. Dié boom is saam met die graad 3-leerders by Laerskool Saamtrek geplant. Volgens Frans Roos, AfriForum se Klerksdorp-takvoorsitter, beoog die organisasie om vanjaar meer as 3 000 bome landwyd te plant. “Bome vorm ’n belangrike deel…

End of content

End of content