AfriForum se Lichtenburg-tak herstel slaggate rondom Laerskool Lichtenburg
| |

AfriForum se Lichtenburg-tak herstel slaggate rondom Laerskool Lichtenburg

Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 12 Februarie 2020 in samewerking met die Laerskool Lichtenburg ’n slaggatherstelprojek afgeskop wat ten doel het om slaggate in die strate rondom die skool te herstel. Die projek is aangepak nadat personeel en ouers wat dié strate daagliks gebruik gefrustreerd was met die toestand daarvan. Slaggate in Buchanan-, Republiek- en Greeffstraat…

End of content

End of content