Sentraalstreek se buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel
| |

Sentraalstreek se buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel

Die AfriForum-buurtwagte in die Sentraalstreek (KwaZulu-Natal, Noordwes en die Vrystaat), het op 14 Julie aan dié organisasie se nasionale patrollie deelgeneem. Vier-en-veertig AfriForum-buurtwagte en 1 216 patrolleerders in 701 voertuie het aan dié patrollie deelgeneem waartydens meer as 22 294 km afgelê is. Alle voorvalle is suksesvol hanteer in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD)…

AfriForum berei voor op regsaksie teen COVID-19-kwarantynkampe
|

AfriForum berei voor op regsaksie teen COVID-19-kwarantynkampe

Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om te begin voorberei vir ’n regsgeding teen sekere regulasies wat deur die Suid-Afrikaanse regering gepubliseer is. Die gewraakte regulasies gee die staat mag om enigeen te vervolg wat positief getoets het vir COVID-19 en weier om na ’n regeringsbeheerde kwarantynkamp vir COVID-19-pasiënte te gaan. Dit stel…

End of content

End of content