|

Skolesportliggaam maak ommekeer oor kwotas ná ingryping deur AfriForum

Suid-Afrikaanse Skoleatletiek (Sasa) het skielik van sy kwotaplan vir skole-atletiekspanne afgesien nadat AfriForum in ’n skrywe aan die liggaam aangedui het dat hy van voorneme is om dié planne in die hof te beveg. Sasa het op 5 en 25 Februarie in omsendskrywes aan provinsies geëis dat minstens 40% van die atlete in alle distriks-…

|

AfriForum en Solidariteit span kragte saam teen polities gedrewe sportkwotas

Die vakbond Solidariteit en die burgerregte-organisasie AfriForum het gesamentlik ’n veldtog teen rassekwotas geloods. Solidariteit gaan môre in die arbeidshof in Johannesburg argumenteer dat die ministerie van sport en ontspanning se transformasiehandves tersyde gestel moet word. Dit sal die toepassing van kwotas by verskeie sportliggame beëindig. Solidariteit en AfriForum het in Maart 2017 daarin geslaag…

|

AfriForum en Solidariteit dien klagtes in teen rassekwotas by die INF en EP

AfriForum en Solidariteit se veldtog teen kwotas in sport het verder momentum gekry met dié afvaardiging, onderleiding van Kallie Kriel, wat vandeesweek met lede van die Europese Parlement (EP) in Brussel, België vergader het om politieke inmenging in Suid-Afrikaanse sport te bespreek. Hulle het ook vroeër dié week amptelike klagtes teen rassekwotas en politieke inmenging…

|

AfriForum belig inmenging in sport internasionaal

AfriForum het pas klagtes teen sportkwotas en politieke inmenging in sport by Wêreldrugby in Dublin, Ierland, en die Internasionale Netbalfederasie in Manchester, Brittanje, ingedien. Die afvaardiging onder leiding van Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, vergader ook met van die liggame se besture om die kwessie internasionaal te belig. ’n Verslag getiteld: Transformasie in SA…

|

AfriForum en Solidariteit bring rassediskriminasie in SA sport onder wêreld se aandag

’n Afvaardiging van AfriForum vertrek vandeesweek na die buiteland om by internasionale sportliggame beswaar aan te teken teen politieke inmenging in sport en diskriminerende sportkwotas. Die afvaardiging onder leiding van Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, sal met van die besture van die internasionale liggame vergaderings hê, terwyl ’n omvattende verslag oor die impak van…

|

Minister moet inligting oor transformasie in sport openbaar

Die burgerregte-organisasie AfriForum en die vakbond Solidariteit het vandag ʼn oorwinning in die Pretoriase hooggereghof gehad nadat daar beveel is dat Fikile Mbalula, sportminister, en die Suid-Afrikaanse Rugbyunie inligting oor rassekwotas openbaar moet maak en ook die instansies se regskostes moet betaal. Dit volg ná dié organisasies vandag ingevolge die Wet op die Bevordering van…

End of content

End of content