KwaZulu-Natalse takke verleen hulp tydens vloede
Die AfriForum-takke in KwaZulu-Natal het hul hande vol gehad met die onlangse oorstromings in dele van die provinsie, terwyl van die takke wat nie in die vloed-geteisterde gebiede is nie ingespring en noodsaaklikhede vir slagoffers begin insamel het. Die vloede het talle lewens geëis en baie ander het beserings opgedoen. Geweldige skade is aan geboue,…