AfriForum versoek dringende ingryping by kwarantynfasiliteit
|

AfriForum versoek dringende ingryping by kwarantynfasiliteit

AfriForum het pas ’n dringende prokureursbrief aan die betrokke owerhede gerig namens ’n groep Suid-Afrikaners wat tans in die Peermont Metcourt Hotel in kwarantyn is. Dié groep is meegedeel dat hulle die volgende 14 dae in kwarantyn in die hotel moet deurbring ten spyte van regulasies wat op 17 Julie 2020 gepubliseer is wat die opsie van…

AfriForum verwelkom regulasies wat kwarantyn ná repatriasie beëindig
|

AfriForum verwelkom regulasies wat kwarantyn ná repatriasie beëindig

Die burgerregteorganisasie AfriForum verwelkom die regulasies wat pas in die Staatskoerant gepubliseer is. Dié regulasies bepaal dat mense wat uit die buiteland na Suid-Afrika terugkeer, mag self-isoleer. Dit beteken dat AfriForum se maandelange stryd teen verpligte kwarantyn in staatsfasiliteite uiteindelik vrugte afgewerp het. Volgens Sue-Ann de Wet, AfriForum se bestuurder van diasporaskakeling, laat die nuwe…

Oorwinning: Dlamini-Zuma se gedwonge kwarantynregulasies geskrap
|

Oorwinning: Dlamini-Zuma se gedwonge kwarantynregulasies geskrap

AfriForum het vandag ’n oorwinning behaal in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria toe Regter J. W. Louw die burgerregteorganisasie se dringende aansoek toegestaan het om dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, se kwarantynregulasies (wat self-isolasie verbied) ongeldig te laat verklaar. Dié regulasies, wat volgens AfriForum irrasioneel en drakonies is, was daarop…

End of content

End of content