Dapper Media-tuiskonserte help Afrikaanse kunstenaars tydens staat van inperking
|

Dapper Media-tuiskonserte help Afrikaanse kunstenaars tydens staat van inperking

  Die Covid-19-krisis en die gevolglike staat van inperking het die land en ekonomie op sy knieë gedwing. Miljoene mense kry sedert die inperking finansieel baie swaar weens onder meer werkverliese en ondernemings wat reeds hul deure moet sluit. Kunstenaars is ook hard getref omdat kunstefeeste, konserte en optredes gekanselleer moes word. Baie het begin…

End of content

End of content