|

Afrikaanse kultuur en kunste lewendig by Innibos

Nelspruit het verlede week behoorlik gewemel tydens die Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees wat vanjaar vir die 14 de keer aangebied is. Meer as 100 000 mense het vanjaar dié fees, wat tans die grootste Afrikaanse kunstefees in die land is, bygewoon. Dit het ook ’n finansiële inspuiting van sowat R85 miljoen vir die dorp beteken.

End of content

End of content