Hof bekragtig interdik teen Dirco se skenking van R50 miljoen aan Kuba
| |

Hof bekragtig interdik teen Dirco se skenking van R50 miljoen aan Kuba

Die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria het vandag die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking (Dirco) se aansoek om verlof tot appèl teen ’n interdik wat deur AfriForum bekom is van die hand gewys, wat die departement verhoed om R50 miljoen aan Kuba te skenk. Die burgerregteorganisasie het regter Neukircher se oorspronklike uitspraak verdedig en die…

Sukses: Interdik toegestaan om R50 miljoen-skenking aan Kuba te keer
| |

Sukses: Interdik toegestaan om R50 miljoen-skenking aan Kuba te keer

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag suksesvol ’n dringende interdik bekom om die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking (Dirco) te verhoed om R50 miljoen aan Kuba te skenk. AfriForum is verheug dat die hof te midde van ’n ernstige ekonomiese krisis in die organisasie se guns beslis het teen dié belaglike skenking. Hierdie interdik is…

AfriForum 15 Maart in hof oor Kuba-skenking
| |

AfriForum 15 Maart in hof oor Kuba-skenking

Die burgerregteorganisasie AfriForum is op 15 Maart 2022 in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria om ’n dringende interdik te bekom wat die regering sal verhoed om ’n beplande R50 miljoen-skenking aan Kuba te maak. AfriForum sal ook later ’n hersieningsaansoek by die hof indien waarin die organisasie versoek dat die besluit om die geld aan…

AfriForum vat regering hof toe oor R50 miljoen Kuba-skenking
| |

AfriForum vat regering hof toe oor R50 miljoen Kuba-skenking

Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan die howe nader om ’n dringende interdik te bekom om die regering te verhoed om ’n irrasionele en onwettige skenking van R50 miljoen aan die Kubaanse regering te betaal. Die aansoek sluit ook ’n hersieningsaansoek in om die besluit om die geld aan Kuba te skenk, om te keer.  AfriForum het…

End of content

End of content