Ruvan Olivier eindelik in hof nadat hy na bewering fietsryer doodry
| |

Ruvan Olivier eindelik in hof nadat hy na bewering fietsryer doodry

Ruvan Olivier, die beskuldigde in die dood van die fietsryer Nino Oppel, het vandag in die Krugersdorp Streekhof verskyn op klagtes van strafbare manslag, poging tot regsverydeling en vele oortredings van die Padverkeerswet. Landdros Keith Page het die saak uitgestel tot 3 Junie 2022 vir finalisering van die uitstaande ondersoek. Dit volg nadat AfriForum se…

End of content

End of content