AfriForum se Krugersdorp-buurtwag spoor vermiste persone op  
| |

AfriForum se Krugersdorp-buurtwag spoor vermiste persone op  

AfriForum se Krugersdorp-buurtwag het in Augustus gehelp om 3 vermiste persone suksesvol op te spoor. Suzette de Klerk, wat op 28 Augustus om 05:17 die oggend haar kompleks in Featherbrook verlaat het, is na ’n ure lange soektog gevind. AfriForum se buurtwag is geskakel en hul het die nodige prosedures en protokol gevolg om haar…

AfriForum se Krugersdorp-buurtwag hou plaaspatrollie
| |

AfriForum se Krugersdorp-buurtwag hou plaaspatrollie

AfriForum se Krugersdorp-buurtwag het op 27 Junie 2020 ’n plaaspatrollie gehou om sigbaarheid in die landelike gebiede te verhoog. 78 lede van AfriForum se Krugersdorp-, Roodepoort- en Randfontein-buurtwag, EMGT, privaat sekuriteitsmaatskappye, ER24 en Netcare het aan dié plaaspatrollie deelgeneem. Die konvooi van 40 voertuie het tot in Tarlton gery, waarna die konvooi in twee groepe verdeel het….

COVID-19-taakspan en Cradle of Hope werk saam om kos te versprei
|

COVID-19-taakspan en Cradle of Hope werk saam om kos te versprei

Die COVID-19-taakspan het vandag voortgegaan om kos aan mense in nood te voorsien en het kragte met Cradle of Hope, ’n liefdadigheidsorganisasie in Krugersdorp, saamgesnoer om kospakkies aan behoeftige inwoners uit te deel. Die nood in dié gemeenskap is reusagtig en ongeveer 700 mense het opgedaag om ’n kospakkie te ontvang. Volgens die taakspan is…

AfriForum-teenboelieveldtog en Matteus besoek Laerskool Kenmare
| |

AfriForum-teenboelieveldtog en Matteus besoek Laerskool Kenmare

Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 14 Februarie 2020 by die Laerskool Kenmare in Krugersdorp besoek afgelê as deel van die skool se teenboelieweek. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders, onderwysers en ouers te werk om ’n verskil…

AfriForum help Krugersdorp opknap tydens #AnkerdorpPadskou
|

AfriForum help Krugersdorp opknap tydens #AnkerdorpPadskou

AfriForum het vandeesmaand sy Ankerdorp-padskou in Krugersdorp uitgerol en verskeie aksies uitgevoer om ’n positiewe verskil in dié dorp te maak. Die burgerregte-organisasie het die padskou afgeskop deur die gebied rondom die Paul Kruger-monument skoon te maak sodat dit weer netjies en veilig vir die publiek is om te besoek. Hulle het ook Eco-Tabs in…

AfriForum skop #AnkerdorpPadskou in Krugersdorp af
|

AfriForum skop #AnkerdorpPadskou in Krugersdorp af

AfriForum het sy #AnkerdorpPadskou op 3 September 2019 in Krugersdorp afgeskop om die burgerregteorganisasie se teenwoordigheid in dié dorp te verhoog en saam met die gemeenskap hoop te skep. Die gebied rondom die Paul Kruger-monument is skoongemaak, sodat dit weer netjies vertoon en die gemeenskap dit veilig kan besoek. Later die week is Eco-Tabs™ in…

End of content

End of content