AfriForum se Harrismith- en Kroonstad-tak ontvang GOP-opleiding
| |

AfriForum se Harrismith- en Kroonstad-tak ontvang GOP-opleiding

AfriForum se Harrismith- en Kroonstad-tak het onderskeidelik op 23 en 24 Oktober 2019 opleiding in geïntegreerde ontwikkelingsplanne (GOP) ontvang. Dié opleiding het oor onder meer die werkinge van munisipale begrotings gehandel, asook watter insette die gemeenskap daarop kan lewer. Probleme wat die dorp tans ervaar en hoe die gemeenskap dit onder die munisipaliteit se aandag…

AfriForum se Kroonstad-tak maak die dorp skoon
|

AfriForum se Kroonstad-tak maak die dorp skoon

Die AfriForum-tak in Kroonstad het op 28 September 2019 ’n skoonmaakaksie in die dorp gehou. Tydens hierdie aksie het sowel die tak as inwoners van die Jordania-uitbreiding ’n groot gebied in Reitzstraat by die ingang van Jordania skoongemaak. Al die rommel in die gebied het ’n swak indruk van die dorp geskep. Daarom het die inwoners self…

AfriForum se Kroonstad-tak maak die dorp skoon
|

AfriForum se Kroonstad-tak maak die dorp skoon

Die AfriForum-tak in Kroonstad het op 14 September 2019 ’n skoonmaakaksie in die dorp gehou. Dié aksie het agter die ou stadsaal begin en al langs die R76 beweeg. Tydens die aksie het die takbestuur en lede van die gemeenskap rommel opgetel en strate skoongemaak. “AfriForum se Kroonstad-tak wil graag ’n groter verskil in die gemeenskap maak….

AfriForum maak Hoogland-streek se blou-en-groendruppelresultate bekend
| |

AfriForum maak Hoogland-streek se blou-en-groendruppelresultate bekend

AfriForum het onlangs verskeie dorpe in die Hoogland-streek se water getoets om die gehalte van dorpe in dié streek se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek fokus op die stand van dorpe se drinkwater en rioolaanlegte. Dié projek fokus nie noodwendig op die toestand van die aanleg self nie, maar…

|

AfriForum ondersoek nuut geverfde pad tussen Kroonstad en Bothaville

Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan ondersoek instel nadat dit onder sy aandag gekom het dat die R727 tussen Kroonstad en Bothaville se strepe onlangs oorgeverf is, terwyl die pad in ’n haglike toestand is. Luidens mediaberigte loop dié nuut geverfde strepe deur talle slaggate op die gehawende pad, wat op sekere plekke byna soos grondpad lyk….

|

AfriForum wil een miljoen liter water vir Kroonstad gee

AfriForum het die afgelope naweek kragte met verskeie organisasies saamgesnoer en sowat 500 000 liter water aan die Kroonstad-gemeenskap geskenk. Dít volg nadat dié dorp ʼn groot watertekort ervaar het nadat munisipale reservoirs en damme in die gebied opgedroog het. Die burgerregte-organisasie beoog ook om vandeesweek nóg 90 000 liter water per dag aan skole…

|

AfriForum help water verskaf in Kroonstad

Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan op 2 Julie 2016 in samewerking met Water Shortage South Africa (WSSA) groot hoeveelhede water aan die inwoners van Kroonstad verskaf. Dit volg nadat Kroonstad al vir ʼn geruime tyd onder droogte gebuk gaan weens munisipale reservoirs en damme wat opgedroog het. Volgens Charles Castle, regs- en risikokoördineerder by AfriForum, het…

End of content

End of content