AfriForum gee regspan opdrag om teen Eskom op te tree
| |

AfriForum gee regspan opdrag om teen Eskom op te tree

Die burgerregteorganisasie AfriForum en Eskom kan moontlik in die hof koppe stamp oor die inwerkingstelling van bykomende beurtkrag weens die Ramotshere Moiloa Plaaslike Munisipaliteit se agterstallige rekening. Die kragvoorsiener pas tans nie net landwye beurtkrag toe nie, maar het ook reeds van 30 Julie 2020 tot 6 Augustus 2020 bykomende beurtkrag in die Zeerust-gebied inwerking gestel. Dit het die…

AfriForum gee regspan opdrag om teen Eskom op te tree
| |

AfriForum gee regspan opdrag om teen Eskom op te tree

Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om teen Eskom op te tree omdat die kragreus beplan om die elektrisiteitstoevoer na verskeie dorpe wat deel uitmaak van die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit vanaf 14 Augustus af te sny. Die dorpe wat geraak sal word is onder meer Klerksdorp, Orkney, Stilfontein, Hartbeesfontein en Jouberton. Eskom het voorheen…

Fase 6-beurtkrag: AfriForum en die publiek had genoeg van Eskom-probleme
| |

Fase 6-beurtkrag: AfriForum en die publiek had genoeg van Eskom-probleme

Die burgerregteorganisasie AfriForum het die publiek ’n direkte platform gegee waar hulle hul onvergenoegdheid met Eskom se stand van sake kan lug – veral met die ongehoorde inwerkingstelling van fase 6-beurtkrag. AfriForum se tong-in-die-kies-petisiebrief werf die publiek se ondersteuning en lys verskeie eise waaraan sowel Pravin Gordhan en Gwede Mantashe – onderskeidelik minister van openbare…

Kamieskroon se krag bly aan ná AfriForum vertoë rig
|

Kamieskroon se krag bly aan ná AfriForum vertoë rig

AfriForum se Kamieskroon-tak het op 3 Desember 2019 ’n brief van Eskom ontvang waarin dié kragreus onderneem om nie die dorp se elektrisiteitstoevoer af te sny nie. Dít volg nadat AfriForum se Kamieskroon-tak ’n vertoë aan Eskom gerig het. Eskom het vroeër gedreig om elektrisiteitstoevoer na die Kamiesberg Plaaslike Munisipaliteit te staak weens agterstallige munisipale…

|

AfriForum en AfriSake betreur Eskom-hofuitspraak

AfriForum en AfriSake is teleurgesteld nadat regter Hans Fabricius vandag in die Pretoriase hooggeregshof in die guns van Eskom beslis het dat dié elektrisiteitsvoorsiener mag voortgaan om die elektrisiteit na sewe munisipaliteite in die Vrystaat, die Noord-Kaap en Noordwes vandeesmaand af te sny. Die organisasies wou ’n dringende tussentydse bevel bekom om Eskom te keer…

End of content

End of content